Spraak en Drama

Professionele Dramaklasse

Psalm 17:11 
“By U is daar oorvloedige blydskap.
 Uit U hand kom net wat mooi is.”

 

Drama bou selfvertroue, help met spraak, ontwikkel kreatiewe denke en konsentrasie en is boonop hope pret!

 

 

 

Geniet PROFESSIONELE DRAMAKLASSE by die skool.

 

 

WOENSDAE:

Gr. R = 12h30 – 13h00

Gr. 1-3 = 13h00 – 14h00

Gr. 4-7 = 14h00-15h00

Kontak:

Laurinda Pretorius  (B-tech Drama graad)

082 924 7310

E-pos: laurinda@lantic.net