Sport & Kultuur

Sport

CCL se uitgangspunt is om so veel as moontlik leerders te laat deelneem aan sport. Elke leerder sal dus sport kan speel – of jy goed is of minder goed. Die volgende sport word in die loop van elke jaar aangebied:

 

Atletiek – kort en langafstande, turbo-spies, verspring, hoogspring, gewigstoot en landloop.

Sewesrugby

Sokker

Hokkie

Netbal

Jukskei

Skaak

Kultuur

CCL is ‘n Eco-skool. Alhoewel dit as buitemuurs aangebied kan word, word dit in skooltyd ingeruim sodat elke leerder die voordeel kan kry van hierdie verrykende ervaring.

Gemeenskapsdiens: CCL neem gereeld deel aan Loslitdag, Pantoffeldag en ander geleenthede waardeur die gemeenskap gedien kan word.

Kunswedstryde

Koor

Orkes

Redenaarskompetisies