Centurion Christelike Laerskool

[slider id=”350″ name=”Home”]

Centurion Christelike Laerskool

  • Onafhanklike, Afrikaanse skool
  • Deel van die ARSO skole netwerk
  • Christelike grondslag en sterk waardes
  • Hoë akademiese standaard
  • Klein klasse en persoonlike aandag (maks 20 leerders per klas)
  • Kleuters en Gr 0 volg eie program
  • Klem op deelname sonder ongesonde druk om te wen
  • Sport, seisonale afrigting in verskeie sportsoorte
  • Redenaars, kunstefeeste en viering van spesiale feesdae
  • Positiewe ouerbetrokkenheid.
  • Leierskapontwikkeling.
  • Mededingende skoolfooie.
  • Ruim skoolterrein in Clubview.
  • Uitnemende onderwys.
  • Toegewyde, professionele onderwysers.
  • Gr00 – Gr7 en aparte kleuterklas

‘n Plaasskool in die stad, waar kinders nog kaalvoet speel en leer lekker is!

Centurion Christelike Laerskool is geregistreer by Gauteng Departement van Onderwys as onafhanklike skool, en alle onderwysers is geregistreer by SARO.