7 Februarie 2020

7 Februarie 2020

Dis somer… en dis beurtkrag… en CCL-ers geniet elke oomblik van skool…meesal buitekant!
Ons vier Hardopleesdag,
ons gaan skool in die koelte,
ons leer van die duisende wit skoenlappertjies en hoe skelette werk,
ons troeteldiertjie hou ons dop,
ons speel en
hou saam ritme hier in Afrika!!
Soveel méér as die gewone!

OPEDAG 14 Februarie 7:30-13:00…
almal welkom!