18 Januarie 2020

18 Januarie 2020

2020… Die eerste week van CCL se 18e skooljaar het aangebreek! Met die leuse ‘Ken en dien’ begin ons leerders met skoolwerk, speel voluit en strek die stywe spiere vir atletiek!

Op ons Ouerkenmekaar word saam gekuier en beplan om ook hierdie jaar ‘n fees te laat wees!Joshua 24:15: Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien!!