14 Februarie 2020

14 Februarie 2020

Drukkiedag… propvol opgewondenheid! Ons bederf mekaar met drukkies en briefies en goedheid en vreugde en glimlaggies en geluk. Sóveel meer as die gewone!!