11 Januarie 2020

11 Januarie 2020

2020: CCL se visie is al sedert 2002 om uitnemende akademiese en geestelike onderrig en opvoeding aan leerders te bied …
So leer ons van alles wat gemaak is,
ons geniet die vet pret van die lewe,
ons ouers dra leerders en personeel en
saam dien en eer ons ons liefdevolle Hemelse Vader voluit!
Mag hierdie 18e jaar van CCL ook getuig van alles wat goed en mooi is – uit die hand van die Here!!