1 Februarie 2020

1 Februarie 2020

CCL is ‘n groen skool… Amptelik bekroon as groen eko-skool wat omgee vir plante, vlinders, voëls, bome, sywurms, vir die aarde, vir mekaar en al die wonderlike dinge wat op aarde geniet kan word!