Verskeidenheid in en buite die klaskamer verlig die lewe en maak leer ‘n fees!

J for joy, seekatte wat rondtol, balle wat bons, take en raaisels… tot die meng en skud van vloei- en vastestowwe om ons eie roomys te maak! Ps 36:10: In U lig sien ons die lig!