Te lekker… 18 Mei 2019

Te lekker… 18 Mei 2019

Te lekker… Ons maak kos, bou treinspoortjies, maskers en stutte vir strukture, ons speel en grawe buitekant, ons ry bus en neem deel aan ATKV Applous se koorkompetisie en ons besoek die uitstalling van die huidige tegnologiese rewolusie! Al die eer aan die Heer wat als gemaak het… in Sy lig sien ons die lig!!