Opedag 12 Mei

Opedag 12 Mei

Opedag begin met Engelse redenaars… stalletjies… en…die kreatiefste haarkardoese vir die Groot Stap om Jerigo… ek bedoel Ovaalpark!! CCL se jonk en oud in hulle element!! Soveel méér as die gewone!!