CCL se eko-prestasie

CCL se eko-prestasie

CCL se eko-prestasie
is ‘n silwer pragtoekenning met internasionale waardasie!! Dankbaar en bly om dit te kon kry!

Wiskunde is pret met kos;
en die praatjie gaan oor watter kos jy liewer nie moet los;
springmieliesmul is maar net ‘n bederfie so
op ons geliefde CCL-werfie.

Leer en speel sal ons nooit verveel!

Verder maak ons ons eie speelgoed…
en leer golf speel met woeste spoed…
ons versorg die diertjie wat by ons woon…
en maak ou metale sooo maklik skoon!

Die houtklimraamterrein is ampertjies klaar opgeknap,
jy kan gerus maar kom kyk en bietjie daar rondstap!