9 Julie 2019

9 Julie 2019

Die dag voordat skool vir die derde kwartaal begin, skop die onnies altyd af met die ICO-seminaar. Ons skool is ‘n ICO-skool (Instituut vir Christelike Onderwys) en weereens het die seminaardag ons nie teleurgestel nie. Die personeel is verder toegerus en versterk en is slaggereed vir die nuwe kwartaal!