8 November 2019

8 November 2019

Die week was ons bly oor die Bokke en die reën en oor ons skool en alles wat geleer kan word van die hemel en die aarde. Ons proe die soet van wiskunde-leer, ons rock en maak amok in ons taal! Ons leef gesond en heers oor die stukkie aarde waar ons leef. Ons geniet al die pret en is lief vir ons onnies… ons dien ons Here met blydskap!