8 Junie 2019

8 Junie 2019

Ons doen wat ons by ons skool die beste doen… en dit is lekker leer en lekker slim word!! Soos die liedjie gaan… dis die A en die B en die grote C en die D en die E en die snaakse F… Ons kinders wil mos leer!!