8 Augustus 2019

8 Augustus 2019

Vaardighede… dit is deesdae dié gonswoord: praatvaardighede, studievaardighede, leesvaardigheid, kognitiewe vaardighede, kreatiewe vaardighede, sosiale vaardighede, geestelike vaardighede, probleemoplossings- vaardighede …
… soos bv. deur skaak. CCL was só bevoorreg om die stigter van Miniskaak en Sakevrou van die jaar 2017/18, Marisa van der Merwe, by CCL te ontvang!
CCL… waar bekwame personeel hande vat met ondersteunende ouers met een doel voor oë: om leerders in lewensvaardighede te laat floreer!