31 Mei 2019

31 Mei 2019

CCL doen sy leuse gestand…. KEN EN DIEN…ons ken ons Skepper en leer van alles wat gemaak is, ons dien op ons eie skoolterrein en stuur sakke vol klere na AKKinderhuis, ons geniet elke klaskamersituasie en is dankbaar om hier te kan skoolgaan!