30 November 2019

30 November 2019

Elke kwartaal – veral ná eksamen of toetsreeks net voor die vakansie begin, het CCL ‘n paar baie spesiale skooldae… Gister was dit Bybeldag. Vandag het elke graad na ‘n storie geluister en dit opgevoer. Dit was skaterlag lekker stories: ‘n Indringer op die plaas
Die slapende prinses
Sneeuwitjie
Die dapper sprinkaan leer werk
Mowgli en Kaa die slang,
Prins Dapper en Prinses Sonskyn
Samespraak tussen Geitjie en Miertjie en ander diertjies en…
Aspoestertjie!