20 September 2019

20 September 2019

Bybeldag met skattejag in en om Noag se ark, terwyl die groter leerders ingedeel by hulle stamme Jakob se boodskap en edelstene uitbeeld…deels as voorbereiding vir die konsert in Oktober: Verbeel jou…
Asof dit nie genoeg is nie leer ons van Rhobotics, troetel ons troeteldiertjie en speel opelugskaak.
Skool by CCL is lekker…