25 Oktober 2019

25 Oktober 2019

CCL voer op: VERBEEL JOU… en met jou dapper-muis-verbeelding verdwyn jou vrese, met jou Noag-se-ark-verbeelding voel jy veilig, met jou Koningin-Ester-verbeelding hou jy moed en met jou Koning-van-die-heelal-verbeelding leer jy jou Redder ken! So werk ons as gesin saam, juig saam en verbeel ons in verwondering saam oor die hemelse prag en praal wat in geen mens se wildste verbeeldingsvlugte kan opkom nie… alle eer aan ons ewige Koning!!