23 Augustus 2019

23 Augustus 2019

Kom ons praat kuns…
* Centurion kunstefees, orkeskuns, stemme- kuns,
* die weelde van formele kunsklasse, kuns met vorms, spontane kunsgetoor vir die hoof se kantoor,
* eko-kuns: versier die blombak met ‘n muurtjie en spekboompies, onderhou die doppies- skildery en bemeester die kuns van herwinning,
* die kuns om speel-speel te leer: piekniek vir die ee-klank, vrugteslaai te koop, bemeester kapasiteit en meer as spelvaardighede by die Spelathon!
* daarby noem ons ook die kuns om te kan leer en te presteer… @ Centurion Christelike Laerskool!!