19 Oktober 2019

19 Oktober 2019

Lekker verras was ons almal toe die vlieënde ‘besoekers’ CCL kom inspekteer het!! Net so het die drakie ons R’e in verwondering gelaat!…
en nie lank nie, of hulle word ook…. diere!!

Lekker groot was die planne en samewerking om fondse te in vir volgende jaar se veldskoolgroep…
en al wat CCL-er is, smul aan kleurvolle, gesonde vrugte-sosaties en sappies! Lekker, lekkerder, lekkerste is skool hier…
as ons musiek maak in ‘n kring … boonop met ‘n bal daarby … as ons die klasleesboekie se storie en wiskunde saam deurdraf…
as ons heerlik en morsig kuns skep met pappa se skeerroom! CCL… soveel méér as die gewone!