16 Augustus 2019

16 Augustus 2019

Die blomme in CCL se tuin is nie die enigstes wat wil uitbars van vrolikheid nie… ons leerders voel ook so, dus verf hulle buite, speel met water, spring en ‘jive’ en maak musiek en pom-poms, wys hoe eerstehulp gedoen word, raak taakgerig oor hul erfenistake en oefen hokkie met oorgawe!