14 Julie 2019

14 Julie 2019

Verrykingsdag in CCL as eko-skool: ons hou Plastiekparade en maak ons eie rokke en robotte deur herwinning van enigiets wat weggooibaar is. Die Grondslagfase wys hoe hulle dit geniet…spoggerige skeppings!