13 September 2019

13 September 2019

Lawwe-lente-liedjie-aand… of was dit Lawwe-liedjie-lente-aand… of was dit Lekker-jollie-lawwe-cll-ers-jolyt-pret-en-speel-
aand…!
Noem dit gerus enigiets, maar só kuier en speel ons kinders en ouers saam na nog ‘n geseënde kwartaal. Soveel méér as die gewone!