13 Junie 2019

13 Junie 2019

Einde van elke kwartaal se Bybeldag is altyd tops! Die keer is Bybelvasvra tussen die grade gehou oor die boek Ester. Met elke vraag is die afwagting op vinnige en regte antwoorde met groot entoesiasme ondersteun. Lekker woordsoek was ook deel van Gr 4-7-sessie. Nadat die Gr 7’s ons ‘n gedramatiseerde kykie van die hemel gegee aan die hand van Openbaring 21:18-27 is almal beloon met ‘n lekker roomys!