Oueraand & Ken Mekaaar

Oueraand & Ken Mekaaar

Wat is lekkerder as waterspel vir die R’tjies en spring en hop vir Graad-een-parrabeentjies? Antwoord: net nóg waterspel en springtou spring… en slim word! Lekkerste is as almal saam kuier en braai en kuier en speel. Dankbaar vir nog n goeie begin van n nuwe jaar!