1 November 2019

1 November 2019

Eendjiedag… en so stap die nuwe CCL-ertjies die skool binne en die ander grade skuif vir die dag een graad vorentoe. Alles nuut en oulik en grappig… veral die poppekas!! Nou kan 2020 maar kom!!