Skool bly ‘n besige plek… Junie

Skool bly ‘n besige plek… Junie

Skool bly ‘n besige plek…’n lekker besige plek: eko-leerders herwin papier en plastiek en glas en doppies…bak en brou met Hansie en Grietjie se huisie en … CCL-leerders skryf eksamen!