Laaste week voordat eksamentyd aanbreek Junie

Laaste week voordat eksamentyd aanbreek Junie

Springmieliekuns, versorging van die kruieplantjies, laaste sokker en netbalwedstryde, ontwerp van miniatuur- selfoonpale, museumdagdinge… alles deel van die laaste week voordat eksamentyd aanbreek!