Kwartaaltoetse, eko-glasprojek, kunsprojekte, kleiwerk, bak-en-brou-melkskommels, hokkiewedstryd en afsluiting

Kwartaaltoetse, eko-glasprojek, kunsprojekte, kleiwerk, bak-en-brou-melkskommels, hokkiewedstryd en afsluiting

Kwartaaltoetse was weereens n pragtige bewys van die harde werk van die CCL-ers! Terselfdertyd is gewerk aan o. a die eko-glasprojek, kunsprojekte, kleiwerk, bak-en-brou-melkskommels, hokkiewedstryd en -afsluiting. Ook hierdie kwartaal was geseënd en getuig van méér as die gewone!