Halfjaar-eksamen is verby en verrykingsdae skop in – Junie 2018

Halfjaar-eksamen is verby en verrykingsdae skop in – Junie 2018

 

Halfjaar-eksamen is verby en verrykingsdae skop in: tegnologie-prakties waar leerders self n lampie leer bou en versier en gebruik. Dan ook nog die Bybelvasvra waar Gr 2 en Gr 7 onderskeidelik wen! En Donderdag gaan almal die Annie-opvoering in Johannesburg kyk. Vrydag bederf die Gr 7’s die CCL-ers met skyfskiet, rolbal, noodle-steek en ringgooi. Beter kan mens beswaarlik nie lekkerder afsluit nie!!