Die eerste week van lente

Die eerste week van lente

Die eerste week van lente…gelaai met
skryfwerk, dinkwerk, patente,
praatwerk, speelwerk, pasiënte,
hokkiewerk, eko-werk, ornamente…
permanente fondamente!