CCL se Tydmasjien 1 Junie

CCL se Tydmasjien 1 Junie

CCL se tydmasjien neem ons na vier eras uit die vorige eeu: 60’s, 70’s, 80’s en 90’s en soms ook nog verder terug in vorige eeue! Ons leerders trek daarvolgens aan en elkeen kry n beurt om sy museumstuk te wys en te verduidelik. En ons praat nie eers van die trots oor ons voorgeslagte se foto’s nie! Museumdag – deur en deur die moeite werd!