Bulletjiedag, spiesgooitegniek oefeninge en SSS-boekbekendstelling..

Bulletjiedag, spiesgooitegniek oefeninge en SSS-boekbekendstelling..

CCL hou lekker bulletjiedag terwyl die groter leerders spiesgooitegnieke met ywer begin aanpak en inoefen… ‘n gesonde liggaam huisves mos ‘n gesonde gees…! Gesondheid is om ‘in die wolke’ te wees oor skoolwerk en die lekkerste is om met gesonde trots deel te wees van Theo Zeevaart se SSS-boekbekendstelling…CCL se eie Gr 6-skrywer van speurboeke!