2 Nov 2018 – CCL is dankbaar, trots, gelukkig en bly oor die pragtige Conquesta-uitslae!

2 Nov 2018 – CCL is dankbaar, trots, gelukkig en bly oor die pragtige Conquesta-uitslae!

CCL is dankbaar, trots, gelukkig en bly oor die pragtige Conquesta-uitslae!

Nét so gelukkig is die dramagroepie en die Spur-skaakspanne, terwyl CCL-ers in klastyd wys hoe prettig hulle leer, hoe rustigheid geniet word tydens die maak van kunstige tekeninge en hoe vrolik saamgewerk word aan die eko-doppie-boom-en-seisoene-muur!